Leesvlak 4: Leesboekies

R350.00
2 reviews

Die volgende 5 leesboekies is deel van Leesvlak 4:

- Die kraai van moMosselbaai

- Die vlooi in die kooi

- Die koei wat wou broei

- Die leeu soek na sneeu

- Katryn is bly!

Bladsye: 20

Grootte: 125mm x 175mm

Ouderdom: Stories kan van kleins af gelees word. 

Leesvlak: Graad 2 Huistaal, Graad 3&4 EAT


Shipping
Local National

R350.00

Customer Reviews

5.0
2 reviews
Excellent
2
Good
0
Average
0
Poor
0
Terrible
0

Nicke Theron.

over 2 years ago
Ek sien uit dat my seuntjie tot hier sal vorder met sy lees! Intussen blaai sussie heerlik deur en kyk prentjies!

Cornelia VERMOOTEN.

2 months ago
Ek gebruik die boekies in my aanlyn-klasse. Baie oulik!!