Leesvlak 1: Bundel
5 Leesboekies:
(Bladsye: 12, Grootte: 125mm x 175mm, Ouderdom: Stories kan van kleins af gelees word. Leesvlak: Graad 1 Huistaal, Graad 3 EAT)
- Die kat in die bad
- Die hen op die nes
- Die vis wat hik
- Die bok in die bos
- Die bul wat wil rus
Digitale Hulpbronpakket:
Klanke-werkboek
Vyf afdelings vir elke boekie in leesvlak 1: Lees en Praat , Begripslees/Luister, Skryf, Klanke en Taalwerk, Pretblad
33 Bladsye
Flitskaartwenke vir die skool
Flitskaartwenke vir die huis
PDF formaat: Die hulpbron mag deur die skool/individu wat dit aankoop uitgedruk word. Dit mag egter nie versprei of gedeel word nie!
Flitskaarte
Vyf verskillende flitskaartdokumente - 1 vir elke klank in leesvlak 1.
Elke stel bevat 5 woorde uit die boekie en 5 prentjies wat daarby pas.
PDF formaat: Die hulpbron mag deur die skool/individu wat dit aankoop uitgedruk word. Dit mag egter nie versprei of gedeel word nie!
Leer Lekker Lees Videos
Vyf verskillende videos - 1 vir elke klank in leesvlak 1.
Dieselfde woorde en prente as die flitskaarte.
Video van mond wat die klankvorming wys.
Videos word op Google Drive gedeel en kan herhaaldelik gekyk word, maar nie afgelaai en versprei word nie.
- Shipping Local National International