Leesvlak 2: Bundel
5 Leesboekies:
(Bladsye: 20, Grootte: 125mm x 175mm, Ouderdom: Stories kan van kleins af gelees word. Leesvlak: Graad 1 Huistaal, Graad 3 EAT)
- Jaap wil gaan slaap
- Leen en Kees
- Joop loop en droom
- Die nuus oor die vuur
- Mien kan sien
Digitale Hulpbronpakket:
-
Klanke-werkboek
-
Vyf afdelings vir elke boekie in leesvlak 1:
-
Lees en Praat
-
Begripslees/Luister
-
Skryf
-
Klanke en Taalwerk
-
Pretblad
-
33 Bladsye
-
Werkkaartwenke - hoe om jou werkkaart optimaal te benut.
-
Skakels na Quizlet speletjies om verskeidenheid taalvaardighede te oefen.
-
PDF formaat: Die hulpbron mag deur die skool/individu wat dit aankoop uitgedruk word. Dit mag egter nie versprei of gedeel word nie!
-
Flitskaarte
-
Vyf verskillende flitskaartdokumente - 1 vir elke klank in leesvlak 2.
-
Elke stel bevat 5 woorde uit die boekie en 5 prentjies wat daarby pas.
-
PDF formaat: Die hulpbron mag deur die skool/individu wat dit aankoop uitgedruk word. Dit mag egter nie versprei of gedeel word nie!
-
Leer Lekker Lees Videos
-
Vyf verskillende videos - 1 vir elke klank in leesvlak 2.
-
Dieselfde woorde en prente as die flitskaarte.
-
Video van mond wat die klankvorming wys.
-
Videos word op Google Drive gedeel en kan herhaaldelik gekyk word, maar nie afgelaai en versprei word nie.
- Shipping Local National International