Leer Lekker Lees

Katryn en Kie is 'n versameling van Afrikaanse leesboekies wat kinders op 'n prettige manier leer lees. Hierdie leesboekies fokus hoofsaaklik op die basiese klanke in Afrikaans. Elke boekie fokus op 'n ander klank.

Lees meer hier

Volg ons op Sosiale Media

Nuwe Produk - Leesvlak 2: Digitale Hulpbronpakket


image


Boeke in die Kollig

Besoek ons aanlynwinkel vir meer produkte.

Kliek hier

Sluit aan by Katryn & Kie

Sluit aan as jy graag die nuutste nuus, promosies en inligting wil ontvang.

Instagram Feed